Reviews are only accepted from verified customers who have signed in and purchased the products. This ensures that each review is based on genuine customer experiences. All reviews are checked before publication to prevent spam.
Brumilda F.
Sasolburg,
South Africa
16 June 2026
Ek is dol gelukkig met die stempel wat ek bestel het. Die design is pragtig - werk soos 'n bom gemaklik. Die diens was uitstekend hulle is vriendelik, vinnig en professional ek sal beslis Jozi stamps aanbeveel.